Vitamien C as Geneesmiddel!

  • Dr. Marius Jooste

Abstract

Wat vooraf gebeur het: Skeurbuik....indien jy groen groente kan kry, of indien jy 'n genoegsame hoeveelheid antikorbutiese sappe kan maak; of as lemoene, suurlemoene, of hulle pulp en sap preserveer in 'n vles met wei, sodat jy lemoenade kan maak en 3 of 4 onse in wei kan gee, kan jy die gevreesde siekte sonder enige ander bystand genees (Kramer 1720).

Author Biography

Dr. Marius Jooste
B. Sc. Ing. (Wts) 1939 M.B.B. Ch. (Wits) 1949 M. Prax. Med (Ra) 1972 M. Pharm. Med (Pta) 1979
Section
Review Articles