Acute Asthma in the Casualty Department, Emergency room assessment and management at H.F Verwoerd Hospital Pretoria

  • Dr C.J. van der Merwe
  • Dr JA Kerr

Abstract

Die belangrike kliniese tekens van akute asma word bespreek. Insiggewende inligting in verband met die waarde van eenvoudige kliniese waarnemings soos byvoorbeeld die graad van pulsus paradoxus word verduidelik en die betekenisvolle gebruik van spesiale ondersoeke word uiteengesit. Noodbehandeling geniet dan aandag op'n redelikdidaktiese maar gebalanseerde manier.

Author Biography

Dr C.J. van der Merwe
and Dr J.A Ker.
Section
Review Articles