The Management of Chronic Disease in General Practice

  • Dr JH Levenstein

Abstract

'n Meer volledige beskouing raan "chroniese siektes" wat deurhuisartse dikwels misken word, word aangebied. Die belangrikheid van hierdie toestande word aangetoon d.m.v. voorbeelde vanuit die praktyk en die verantwoordelikheid van die huisarts word beklemtoon.
Section
Forum