Die Wese van die Huisartskunde

  • Gabriel Jacobus Pistorius

Abstract

Die vraag kan met reg gestel word: Waarom is'n bekendstelling rran die Wese ran die Huisartskunde dan nodig? Die beroep ran Huisart is immers tog een van die oudste beroepe - waarom dan nou'n bekendstelling? Die redes is tweerlei - eerstens weens die anachronisme dat die huisartskunde urat die oudste broer van die geneeskundige familie is, maar soos'n verlore seun al die jare uit die akademiese huiskring afiresig was, nou weer terugkeer om as't ware die jongste akademiese spruit te wees. Weens sy lang afrvesigheid het hy nou dus weer 'n bekendstelling nodig.
Section
Forum