Die Akute Skrotum

  • Dr HC Mullan

Abstract

Definisie 'n Toestand gekenmerk deur erge pyn, swelling en eriteem van die skotum. Praktiese Benadering. Die akute skotum kan 'n baie moeilike diagnosdese probleem skep as dit nie sistematies en logies benader word nie. Weens sy ligging is dit egter een van die maklikste organe om te ondersoek omdat die hele orgaan rondom betas en deurlig kan word.
Section
Review Articles