Verwysing van pasiente na spesialiste en paramedici

  • Prof ADP van den Berg

Abstract

By besinning oor hierdie belangrike funksie van die huisarts word 'n hoogs sensitiewe veld betree. Verwysing na 'n konsultant skep 'n forum vir evaluasie van die geneesheer. Dit vorm 'n intieme deel van die daaglikse funksie van die Huisarts en ander primere geneeshere. 'n Openhartige ontleding daarvan, gepaard met die nodige introspeksie mag vir sommiges 'n heel traumatiese maar hopelik baie leersame ondervinding wees.

Author Biography

Prof ADP van den Berg
Dept Huisartskunde
Section
Review Articles