Otitis media

  • Dr Louis Lombaard

Abstract

Otitis media is een van die mees algemene infektiewe siektes van die kinderjare. Dit tas kinders uit alle ouderdomsgroepe aan asook alle rasse en sosiale groepe word omtrent eweveel aangetas.
Section
Review Articles