Verwysing van pasiente na spesialiste en paramedici

  • Prof APD vd Berg

Abstract

Misplaasde Verwysings Dit gebeur dikwels dat verwysings misplaas is. Voorbeelde hiervan is o.a. die volgende: 1. 'n Versoek om venilys te word na 'n spesifieke dokter of soort spesialis, is dilovels gegrond op die pasient se gebrek aan begrip van sy/haar toestand - bv. na'n ginekoloog vir 'n knop in die bors, uroloog vir prolaps, chirurg vir'n klein moesie, ens.
Section
Review Articles