Die Huisarts en die bedryfsgeneeskundige...

  • Dr PJ Piek

Abstract

Dit waar beweer dat die gemiddelde mens 1/3 van sy leeftyd tussen 16 jaar en 60 jaar aan sy werk wei. Dit kan dus nie betwyfel word dat 'n man se arbeid sy psige en sy soma belnvloed nie en dit is net hier waar die Bedryfsgeneeskundige 'n grootse taak het. Daar word tereg beklemtoon dat dit elke burger se demokratiese reg is om 'n eie privaat huisarts te kies. Dus, hoe pas huisartskunde en bedryfsgeneeskunde bymekaar in en hoe word voorkom dat'n pasi€nVwerker tussen twee stoele beland?
Section
Review Articles