Die Behandeling van die Seksueel Oordraagbare Siektes

  • Dr LW van Gelder

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om 'n riglyn aan die huisarts of primdre geneesheer betrokke by die behandeling van seksueel oordraagbare siektes te gee, sodat beskikbare geneesmiddels beter benut kan word. Klem word hoofsaaklik gele op die gebruik van geneesmiddels en diagnostiese prosedures by die behandeling van gonoree en sifilis.
Section
Review Articles