Omvattende primere sorg op die platteland

  • Dr Attie Baard

Abstract

Persoonlik aanvaar ek dat die tipe praktyk wat algemene praktisyns (A.P.) op die platteland voer, prim€re gesondheidsorg vir almal insluit. Hier is die A.P. ook onteenseglik leier van die span, want niemand anders is beter toegerus vir die taak nie.
Section
Review Articles