Comment

  • Willie Petersen

Abstract

Dit is met groot verwagting dat die loodsing van die Akademie van Huisartspraktyk afgewag is en dit word vertrou dat elke huisarts reeds oortuig is van die noodsaaklikheid van hierdie grootste poging se suksesvolle deurvoering. Indien ons nie daarin slaag om alle praktieserende algemene praktisyns op een of ander wyse hierby te betrek nie, sal dit een van die grootste mediese rampe van die jare tagtig wees.
Section
Editorials