Nuwe Beeld vir die Noodgevalle Afdeling

  • SAFPJ Editor

Abstract

'n Studie waarin die mens in sy krisis situasie tydens'n lewen- somstandigheidsverandering uit'n gedragswetenskaplike oog- punt beskou word. Daar word melding gemaak van werk deur n aantal navorsers op die gebied van spanning a.g.v. veranderde lewensomstandighede. 'n Reeks van 100 pasiente evalueer met die Holmes Rahe sosiale heraanpassingsskaal, by die H.F. Verwoerd hospitaal Pretoria word ontleed. Die gevolgtrekkrng is dat soos in die geval van Holmes-Rahe, die Pretoria-reeks bevestig dat organiese siektes bydraend presipiteer mag word deur 'n verandering in die osigobiologiese ewewig soos byvoorbeeld deur 'n lewensomstandigheidsverandering. Ek sal poog om die studie onder drie dele te bespreek.
Section
Review Articles