Die maatskaplike werker se rol in huisarts-praktyk

  • Estelle van Rensburg

Abstract

Daar is in toenemende erkenning van die bydrae van die geneeskundige maats-kaptike werker in die huisarts se praktyk, alhoeweldaar in talle gevalle nog onsekerheid by die. geneesheel bestaan of die geneeskundige maatskaplike werker wel 'n essensiale rol vervul. Sommige pasiente en geneeshere assosieer maatskaplike werkers met maatskaplike stigma en gaan van die veronderstelling uit dat hulp-verlening van die maatskaplike werker slegs vir die armes, misdadigers en 'maatskaplike mislukkings' is.
Section
Review Articles