Comment: Huisartse behoort by die Nasionale Algemene Praktisynsgroep van die MVSA aan te sluit

  • Dr George Davie

Abstract

Die Federale Raad van die Mediese Vereniging van Suid Afrika het in Pretoria onlangs weer vergader vir die jaarlikse drie dae. Naas die S.A. Mediese en Tandheelkundige Raad is hierdie die mees gesaghebbende liggaam sover die privaatpraktyk van die huisarts aangaan.
Section
Editorials