Chlamydia Infeksie in algemene praktyk

  • Dr J Kapp Universiteit Stellenbosch
  • Dr. J.J. du Toit

Abstract

Die tagtiger jare word binnegegaan met die indruk van Chlamydia as die algemeenste veneriese organisme. In die V.S.A. word dit in veneriese klinieke meer algemeen gevind as selfs die gonokokkus of sifilis. Met die verdere mikrobiologiese kennisontploffing sal die organisme saam met Mycoplasma en Legionella pneumophilia, uit die duisternis gelig word en in die kalklig geplaas word.

Author Biographies

Dr J Kapp, Universiteit Stellenbosch
M.B.Sch.B. Internjaar Livingstone Hospital
Dr. J.J. du Toit
M. Prax. Med(Pret. Univ)
Section
Review Articles