'n Praktiese benadering tot seksuele berading in Huisartspraktyk

  • DR. A.R. Boezaart

Abstract

Daar word alom aanvaar deesdae dat seksuele disfunksies wat in huwelike voorkom deur die huisarts hanteer behoort te word om verskeie logiese en erkende redes. Omdat die dissipliene van seksologie nog tot onlangs totaal nie bestaan het nie en die behoefte vir so 'n dissipliene ontstaan het vanuit die gemeenskap wat swaar eise aan die professie stel in hierdie verband rus die verantwoordelikheid van hierdie belangrike probleem wat meer dikwels as wat baie mense besef voorkom, swaar op die skouers van die huisarts.
Section
Review Articles