Familiele Hipercholesterolemie

  • Prof LS de Villiers

Abstract

'n Ondersoek na sy voorkoms in die Pretoria r Brits - Rustenburg distrik Sekere departemente van die Fakulteit Ceneeskunde van die Oniversiteit van Pretoria by name die departemente Chemiese Patologie, Interne Geneeskunde, Chirurgie, Kindergeneeskunde en Huisartskunde is in samewerking met die Departement Cesondheid, Welsyn en Pensioene besig om navorsing op Arteriosklerose en Hartsiektes te doen.
Section
Review Articles