Ulseratiewe kolitis

  • Dr George Davie

Abstract

Ulseratiewe kolitis is n siekte van onbekende oorsaak wat aanleiding gee tot akute of chroniese bloedige diaree met verskillende grade van sistemiese aantasting. Die inflammasie is beperk tot die kolon en affekteer hoofsaaklik die mukose.
Section
Review Articles