Borsvoeding en die algemene praktisyn

  • Dr H C Loest

Abstract

Borsvoeding behoort op 'n praktiese, verstaanbare wyse en met oortuiging, aan die voornemende borsvoedende moeder aangebied te word. Dit blyk so dikwels dat die moeder wat graag wil borsvoed, verwys word na die saalsuster, kliniek-suster, buurvroue, ouma, lekepers en bygelowe van die algemene vroue- publiek omdat die geneesheer tekort skiet aan kennis, of belangstelling, of tyd.

Author Biography

Dr H C Loest
MB ChB, M Prax Med, MFAP (SA)
Section
Review Articles