Braking by kinders

  • Dr M Jooste

Abstract

Naarheid en braking kan presipiteer word, onder ander deur die volgende:- * Emosionele steurnisse * Interakraniale, vasomotoriese en druk verandering * Onaangename ingewand smaak en reuk stimuli. * Funksionele en anatomiese veranderings in torakale en ab- dominale ingewande, insluitende uro-genitale traktus. * Intense pyn in somatiese dele. * Eksogene sowel as endogene gifstowwe en geneesmiddels, veral opiate. * Stimulasie van vestibul6re apparaat veraal deur beweging.
Section
Review Articles