Die farmakokinetika van die bejaarde pasient

  • Dr L Lombaard

Abstract

In hierdie artikel sal gepoog word om aan te toon hoe die absorbsie, distribusie. biotransformasie en eliminasie van geneesmiddels deur toenemende ouderdom geraak word.
Section
Review Articles