Die rol van die Huisarts by kinderaanneming

  • Dr D L du Toit

Abstract

('n Uittreksel uit'n diepte ondersoek in die verband onderneem vir'n magister skripsie) Die Kinderwet van 1960 het die volgende toepaslike bepalings met betrekking tot aannemings in Suid-Afrika: * Minimum ouderdom van aanneemouers is 25 jaar. * Minstens een aanneemouer moet 'n Suid-Afrikaanse burger wees. * Die aangenome kind word geplaas by ouers waarvan die taal, kultuur en kerkverband met sy biologiese moeder ooreen- stem. Onderskei in laasgenoemde verband tussen Prote' stant (Eng of Afr) en Katoliek en Jood.

Author Biography

Dr D L du Toit
MBChB (Stell) M Prax Med (Pta)
Section
Review Articles