Meningitis - by kinders tussen twee maande en vyf jaar

  • Dr L Lombaard

Abstract

Meningitis is 'n toestand wat deur baie orqanismes veroorsaak kan word. Ons dink hier aan bakteriee, virusse, fungi, protosoe en selfs chemiese irritasies. Die belangrikste bakteriā‚¬le oorsake is in volwassenes die Meningokokkus en die Pneumokokkus. In kinders tussen die ouderdomme van twee maande en vyf jaar is die mees algemeen veroorsakende organisme Haemophilus influenzae nl omtrent 20% van gevalle, terwyl in die pasgeborene is die belangrikste organisme Escherichia coli en dan minder belangrik Streptococcus groep B and Staphilokokki.
Section
Review Articles