Pneumonie - veroorsakende organismes en weerstand vir die gasheer

  • E J van Rooyen

Abstract

Mikro-organismes kan die longe vanuit die ingeasemde lug of deur die bloedstroom bereik. Pneumonie kan hematogeen ontstaan dmv geinfekteerde emboliee vanuit 'n septiese tromboflebitis in die bekken, of by dwelmverslaafdes wat hulself inspuit.
Section
Review Articles