Die effek van siekte in die gesin

  • Dr M J van Vuuren

Abstract

Die gesin is 'n bron van heelwat gesonheidsverwante probleme. Aan die anderkant bied die gesin ook baie van die oplossings vir asook die voorkoming van hierdie probleme.

Author Biography

Dr M J van Vuuren
MBChB, M Prax Med
Section
Review Articles