Let me explain

  • Dr Howard P Botha

Abstract

Hoe en wat ek verduidelik, hang af van met wie ek gesels. Kom ons praat vandag met 'n 40-jarige sakeleier. Omdat hy altyd jaag teen tyd en deur keerdatums vasgevang is, word hy dadelik aan die woord gestel: "dr, ek is gesond en is om die waarheid te se nie van plan om siek te word niel Die afgelope tyd word ons behoorlik gebombardeer met alles en nog wat rakende die hart. Soos jy weet rook ek nie, ly nie aan hod bloeddruk nie en speel gereeld muurbal..Wat is my kanse?"
Section
Regulars