5th General Practitioners Congres de Algemene Praktisynskongre 1986

  • SAFPJ Editor SA Academy of Family Practice/Primary Care

Abstract

Soos u kan sien hou ons oor 8 maande weer kongres. Die tema is Vaardighede in die Algemene Praktyk In die kongresembleem wys die kunstenaar ons op verskeie vaardighede wat ons moet bemeester. Van laasmaand af tot die kongres sal die voorblad van SA Huisartspraktyk iedere maand een van die embleemblokkies uitbeeld.
Section
Editorials