Rehabilitasie na 'n hartaanvaal

  • Dr Howard Botha

Abstract

Die ou beer wat oorkant my sit lyk gekwes. Hy voel blykbaar soos hy lyk En so moet ek ook sk5mbaar vir hom lyk Want sier\ ons twee het iets in gemeen Albei het gekweste harte. Soos hy oor die telefoon gesd het toe hy'n afspraak gemaak het: "Ek sit met'n pap hart omdat een van my kroonslagare se kraantjie toegedraai is." Die'pap hart' is maar een van die baie terme wat lekepubliek gebmik om miokard-infarksie as gevolg van isgemiese hartsiekte te beskryf.
Section
Regulars