Vir wie wil u oor 10 jaar werk?

  • SAFPJ Editor SA Academy of Family Practice/Primary Care

Abstract

Huisartse het 'n lang tradisie van onafhanklikheid. Een-mans en oonvegend klein groepspraktyke is die orde van die dag. Hierdie onafhanklikheid en klein skaal van praktyk-voering is aan die verdwyn. Dit is nie noodwendig so nie, maar is aan die kom, ook in Suid-Afrika. Of dit met ons gaan gebeur hang tot 'n groot mate van onsself af. As ons ondenkend en ongeorganiseerd die toekoms ingaan, verloor ons wat ons het Sonder stamp of stoot sal ons eendag as iemand se kneg wakker word.
Section
Editorials