Geweld en die Huisarts

  • Sam Fehrsen

Abstract

'KONTAK' is 'n beweging wat uit Afrikaner-geledere gebore is. Vandag word dit lands-wyd verteenwoordig en betrek alle bevolkingsgroepe. Hulle kondig 'n nasionale welwillendheidsdag aan vir 2I Maart, en ons moedig graag ons lesers aan om daaraan deel te neem. Besonderhede van die dag verskyn agter in hierdie uitgawe.
Section
Editorials