Ons ou vriend, die apteker

  • George Davie

Abstract

Die apteker baklei op die oomblik hand en tand vir sy bestaansreg. So nou en dan lyk dit of hy selfs sy ou wiend, die dokter, wil aandurf as dit lyk of di6 dalk in sy pad staan. 'n Nuwe perspektief in verband met 'n broeder professie, waarvoor ons vir baie jare slegs hoogagting gehad het, word tans verkry.
Section
Editorials