Urine onder die mikroskoop - Urine under the microscope

  • Sam Fehrsen

Abstract

Frank Buntinx en sy vrou, Lieve Brams, skryf vanuit hul hisartspraktyk in Belgie oor die diagnotiese waarde van urine- mikroskopie. Hy is ook redakteur van "Huisarts Nu", die maandblad van die "Vlaamse huisartsen wetenschappelijke vereniging". (Hierdie maand verskyn daar ook 'n artikel van nog 'n Belg, prof Rene De Smet, oor die verhouding met die mediese adviseurs van mediese fondse in Belgie.)
Published
2012-03-03
Section
Editorials