Beroepsopleiding - Vocational Training

  • Sam Fehrsen

Abstract

Die groot oomblik was 15h00 op 18 April vanjaar. Dit was die l35ste vergadering van die Suid-Afrikaanse Geneeskundige en Tandheelkundige Raad wat in Johannesburg gehou is. Die voorstel van G J Pistorius deur H P Wasserman gesekondeer is op daardie moment sonder teenstem aanvaar en dit lui soos volg:
Section
Editorials