Celebration of Two Birthdays

  • Sam Fehrsen

Abstract

Ons hoor graag of julle van SA Huisartspraktyk en haar nuwe voorkoms hou. Die kwaliteit en aard van so 'n publikasie wat lank neem om te groei, het terugvoering van lesers nodig om reg te ontwikkel. Selfs net een of twee sinne oor die naaste stukkie papier sal help. Met SA Huisartspraktyk as die enigste huisansblad wat volledig Suid- Afrikaans is, publiseer ons graag oorspronklike bydraes vanuit ons eie bodem. Met voortgesette onderrig en nuusberigte daarnaas om die aanbod af te rond, probeer ons om 'n volledige diens te lewer aan die huisartse van Suider Afrika.
Section
Editorials