Evo-revolusie

  • Sam Fehrsen

Abstract

Europa is besig om hul beste breins te gee om welvaart vir almal te verseker sonder om lewe op die planeet uit te wis. Van Bragt se ons het'n nuwe revolusie nodig om - "op een voorzichtige, onbloedige, humane manier", 'n leefbare wereld tot stand te bring.
Section
Editorials