The Seventh GP Congress

  • Sam Fehrsen

Abstract

It is twelve years since the first GP Congress was held in Johannesburg in1978. In this issue we place a previously unpublished report about that congress, as well as the keynote address of the late Prof HW Snyman. Hy sou waarskyniik verheug wees om te sien hoe ver daar bv sekere geneeskundige fakulteite gevorder is met huisartskunde sedert 1978. Aan die ander kant sou die gebrek aan enige noemenswaardige aksie by ander inrigtings hom teleurstel aangesien hy reeds in die laat vyftigerjare hom begin beywer het vir die uitbouing van die huisarts-beroep
Section
Editorials