'n Pasient Praat

  • SAFPJ Editor SA Academy of Family Practice/Primary Care

Abstract

'n Kollega in Natal het die volgende brief aan die tydskrif gestuur wat hy van 'n nuwe patient ontvang het. Ons plaas dit graag anoniem met hier en daar 'n verandering aan 'n naam, sodat niemanf ge-eien kan word nie. Dit her 26 handgeskrewe bladsye vann'n Croxley A5-grote skryfblok geneem om die verhaal te vertel. Ons kan miskien meermale, soos Chris Ellis se, van "Epistoterapie" gebruik maak ook met die eerste ontmoeting met patiente.
Published
2012-02-25
Section
Forum