Die ja-stem vir huisartse / A yes vote for family physicians

  • Sam Fehrsen

Abstract

Sewentien Maart het'n oorweldigende ja-stem gebring. Maart het stilweg vir ons as huisartse net so'n belangrike maand geword. Na baie jare van onderhandeling is daar nou in die Parlement beslag gegee aan Huisartskunde as 'n loopbaan binne die geneeskunde- familie.
Section
Editorials