Gordelroos Gevalle Studie

  • Dr AE van Gruenen

Abstract

'n Vyftienjarige meisie is met panado tweemaal prn en Zovirax 800mg 5 keer per dag vir 7 dae behandel. Daar is Mercurochrome oor die letsels geverf.
Section
Case studies