HIV en SIFLIS - Insidensie uan HIV en Sifilis by urouens met seksue oordrasgbare siektes by die Mlamelodi Hospitaal

  • Dr DE Bohmer AOSIS (Pty) Ltd
  • Prof HP Meyer
  • Dr RE Kirkby

Abstract

Die HIV-epidemie in Suid-Afrika het'n aanvang geneem in 1981 toe die eerste pasient gediagnoseer is'. Navorsing onder bloedskenkers in Kwazulu-Natal het getoon dat die omvang van die epidemie in die vroe€ fase nie verskil het van lande in Midde-Afrika nie.

Author Biography

Dr DE Bohmer, AOSIS (Pty) Ltd
MBChB, MPraxMed
Section
Original Research